Cape Accommodation South Africa
Kaapstad
Hiddingh Mews
Hiddingh Mews
Kliek om binne te gaan

Self-sorg studio suite met veilige
onderdak parkering. Teen die voet
van Tafelberg, in een van die
meer gewilde dele van Kaapstad
.

Wellington
Kleine Bosch Gaste Plaas
Kleine-Bosch Gaste Plaas
Kliek om binne te gaan
Selfsorg akkommodasie op ons Gaste Plaas in Wellington sowat 70Km van Kaapstad. Pryse is laag en begin by R100 per persoon per nag.

As jy op soek is na bekostigbare verblyf in die Kaapstad area, kyk hier! Met pryse van so laag as R300 per nag is ons seker dat ons het waarvoor u soek.

Van die klop van die stad tot die privaatheid van jou eie plaastuiste. Kyk gerus verder. Ons ander blaaie sluit foto's, tariewe, 'n kaart en navraagvorm in.

Hierdie twee pragwonings word bedryf deur die eienaars, Pat en Piet Potgieter, hulle het baie jare ondervinding in die toerisme en akkommodasiebedryf en sal sorg vir 'n aangename verblyf.

[English] [Deutsch]